Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrew Rothenberg | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Rothenberg is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Save the Last Dance (2001) en Stranger Than Fiction (2006), en in die televisiereekse Prison Break (2005) en True Blood (2008).