Calvin Anele Ngcongca (21 Oktober 1987 – 23 November 2020) was 'n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler. Hy het vir AmaZulu gespeel.[1][2]
Op 29 Augustus 2015, sluit hy aan by Troyes AC vir 'n seisoen lang lening van Racing Genk nadat hy deur sy hoofafrigter na die bank gerelegeer is.[3]
Op 23 November 2020, sterf Anele Ngcongca in a motorongeluk op die N2 snelweg in KwaZulu-Natal.[4]
{{cite web}}
: CS1 maint: archived copy as title (link)