Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ann Hjort | |
![]() | |
Geboorte | 11 Oktober 1956 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ann Hjort (gebore 11 Oktober 1956) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A God Without a Universe (2015) en in die televisiereekse Nissebanden i Grønland (1989), Unit 1 (2000), en Park Road (2009).