Ann Reinking

Ann Reinking
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 November 1949 (1949-11-10) (74 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Reinking (gebore 10 November 1949) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Movie Movie (1978), All That Jazz (1979), en Annie (1982), en in die televisiereeks Ellery Queen (1975).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1978: Movie Movie
  • 1979: All That Jazz
  • 1982: Annie
  • 1984: Micki + Maude
  • 2009: In My Hands: A Story of Marfan Syndrome

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1975: Ellery Queen

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1982: Lights, Camera, Annie!
  • 2013: Shine

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: From Stage to Screen: The History of Chicago
  • 2014: All That Jazz: Reinking and Foldi

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]