Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna Camp | |
Geboortenaam | Anna Ragsdale Camp |
---|---|
Geboorte | 27 September 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Camp (gebore 27 September 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Help (2011) en Pitch Perfect (2012).