Anne Brontë | |
---|---|
'n Skets van Brontë, deur haar suster, Charlotte Brontë in 1834. | |
Gebore | 17 Januarie 1820 Thornton, Wes-Yorkshire |
Sterf | 28 Mei 1849 Scarborough, Noord-Yorkshire |
Nasionaliteit | Engeland |
Beroep | Skrywer |
Bekend vir | The Tenant of Wildfell Hall |
Anne Brontë (17 Januarie 1820 - 28 Mei 1849) was 'n Engelse skryfster en het bekend geraak na die publikasie van haar boek The Tenant of Wildfell Hall. Sy was deel van die Brontë-familie en het ook die skuilnaam Acton Bell gebruik.