Anne Helm | |
Geboorte | 12 September 1938 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1956–1986 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anne Helm (gebore 12 September 1938) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Follow That Dream (1962) en in die televisiereekse Alfred Hitchcock Presents (1955), Shirley Temple's Storybook (1958), en My Sister Eileen (1960).