Ansaldo A.1 Balilla | |
---|---|
Tipe | Dubbeldekker vegvliegtuig |
Vervaardiger | Gio. Ansaldo & C. |
Ontwerp deur | Umberto Savoia, Rodolfo Verduzio en Giuseppe Brezzi |
Nooiensvlug | 1917 |
Hoofgebruiker | Corpo Aeronautica Militare |
Aantal gebou | ongeveer 250 deur Ansaldo |
Die Ansaldo A.1 Balilla is 'n Italiaanse enkelsitplek, dubbeldekker vegvliegtuig wat laat tydens die Eerste Wêreldoorlog in diens gestel is. Dit is die enigste vliegtuig wat deur Italië vervaardig was tydens dié oorlog.