Anthiinae | |
---|---|
![]() | |
See-goudvissie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Anthiinae
|
Genera | |
Sien teks. |
Anthiinae is 'n sub-familie van visse wat hoort tot die familie Serranidae. Hierdie visse is klein en helderkleurig. Hulle leef in groot skole saam bokant riwwe waar hulle soöplankton soek. Die mannetjies is meer kleurvol as die wyfies en die stertvinne en dorsale vinne is langer. Die meeste vissies in die sub-familie begin hulle lewens siklus as wyfies: harems word gevorm en die dominante wyfie ontwikkel in 'n mannetjie wat dan met die ander wyfies paar. Die visse is dus hermafrodieties.
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor: