Apalises | |
---|---|
'n Geelborskleinjantjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Apalis Swainson, 1833
|
Spesies | |
Sien teks |
Apalis is 'n genus van sangvoëls in die familie Cisticolidae. Hierdie voëltjies kom in woude, bosveld en struikgewasse oor die meeste dele van Sub-Sahara Afrika voor.[1] Hulle het lang sterte en 'n lang snawel waarmee hulle insekte vang. Hulle is tipies bruin, grys of groen bo en verskeie spesies het 'n helderkleurige onderkant. Mannetjies en wyfies is gewoonlik soortgelyk in voorkoms, maar die mannetjies vertoon soms helderder kleure.[1]
Die volgende spesies behoort aan die genus:[2]