Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
April Parker Jones | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
April Parker Jones is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Spider-Man 3 (2007) en in die televisiereekse Jericho (2006), 90210 (2008), en The Defenders (2010).