Apus | |
---|---|
Europese windswaels (Apus apus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Apus Scopoli, 1777
|
Spesies | |
Omtrent 17, sien lys. |
Apus is 'n genus van voëls in die familie van windswaels (Apodidae), wat sommige van die ouwêreldse lede van die familie omvat.
Windswaels is van die vinnigste voëls ter wêreld. Hulle lyk baie soos swaels, maar is nie verwant nie. Windswaels het korter sterte en het sekelvormige vlerke. Hulle spandeer die grootste deel van hul lewens in die lug, en het kort pootjies wat hulle gebruik om aan oppervlaktes vas te klou.
Die volgende spesies ressorteer onder die genus:[1]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Apus. |