Aragoniet | |
---|---|
Aragoniet | |
Formule | CaCO3 |
Onsuiwerhede | Sr, Pb, Zn |
Nickel-Strunz (10) | 5.AB.15 |
Kleur | kleurloos tot wit of grys; ander tint afhankelik van onsuiwerhede |
Streep | kleurloos / wit |
Glans | glasagtig, harsagtig |
Hardheid | 3,5 - 4 (Mohs) |
Digtheid | 2,947 g/cm3 |
Optiese eienskappe | |
Dubbelbreking | tweeassig (-) |
RI-waardes | nα = 1.529 - 1.530 nβ = 1.680 - 1.682 nγ = 1.685 - 1.686 |
Kristallografie | |
Kristalsisteem | ortorombies |
Ruimtegroep | Pmcn |
Strukturbericht-kode | G0₂ |
Eenheidsel | a = 4.95 Å, b = 7.96 Å, c = 5.74 Å[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Aragoniet is 'n mineraal wat naas kalsiet een van die vorme van kalsiumkarbonaat is.
Aragoniet is metastabiel by normale temperatuur en druk. Dit word stabiel onder hoë druk en lae temperatuur. Indien aragoniet tot 400 °C verhit word, gaan dit oor in die stabieler kalsietvorm. Hoewel dit 'n metabiele vorm is, bestaan die meeste skulpe van tweekleppiges en korale uit aragoniet. Pêrels bestaan ook hoofsaaklik uit aragoniet.[2]
Aragoniet en kalsiet kan altwee as neerslag uit seewater gevorm word wat oorversadig met karbonaatione is. Die spoed waarmee dit gevorm word hang van die temperatuur en die teenwoordigheid van magnesiumione af. By lae temperature word veral kalsiet gevorm.[3]
Aragoniet is die argetipe van die G0₂-struktuur in die strukturbericht-klassifikasie. Dit het 'n ortorombiese eenheidsel en in hierdie ortorombiese sel word die atome op hierdie posisies aangetref:[4]