Gousblomme | |
---|---|
Arctotis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Asterales |
Familie: | Asteraceae |
Genus: | Arctotis |
Tipespesie | |
Arctotis angustifolia | |
Spesies | |
Sien teks | |
Sinonieme | |
|
Arctotis (gousblomme) is 'n genus wat bestaan uit eenjarige en meerjarige blomplante wat hoort tot die familie Asteraceae. Die genus is inheems aan Botswana, Lesotho, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom spesies van die genus meestal in die winterreënvalgebied voor.
Daar is 68 spesies wat hoort tot die genus:[2]