Arena da Amazônia

Arena da Amazônia
Ligging Manaus, Brasilië
Koördinate 3°4′59″S 60°1′41″W / 3.08306°S 60.02806°W / -3.08306; -60.02806
Eienaar Governo do Estado do Amazonas
Kapasiteit 44 300[1]
Oppervlak Gras
Konstruksie
Gebou 2011–2014
Geopen 9 Maart 2014[2]
Boukoste R$605 miljoen[3]
VS$270 miljoen
200 miljoen
Argitek Gerkan, Marg and Partners (gmp)
Huurders

Arena da Amazônia is 'n sokkerstadion in Manaus, Brasilië. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014 en die Olimpiese Somerspele 2016. Die stadion het 'n kapasiteit van 44 300.

Fotogalery

[wysig | wysig bron]

Wedstryde

[wysig | wysig bron]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014

[wysig | wysig bron]
Hoofartikel: FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
14 Junie 2014 18:00 Vlag van Engeland Engeland 1–2 Vlag van Italië Italië Groep D 39 800
18 Junie 2014 18:00 Vlag van Kameroen Kameroen 0–4 Vlag van Kroasië Kroasië Groep A 39 982
22 Junie 2014 18:00 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 2–2 Vlag van Portugal Portugal Groep G 40 123
25 Junie 2014 16:00 Vlag van Honduras Honduras 0–3 Vlag van Switserland Switserland Groep E 40 322

Olimpiese Somerspele 2016

[wysig | wysig bron]
Hoofartikel: Olimpiese Somerspele 2016.
Datum Tyd Span 1 Telling Span 2 Rondte Toeskouers
4 Augustus 2016 19:00 Vlag van Swede Swede 2–2 Vlag van Colombia Colombia Groep B (mans) 29 996
4 Augustus 2016 22:00 Vlag van Nigerië Nigerië 5–4 Vlag van Japan Japan Groep B (mans) 29 996
7 Augustus 2016 19:00 Vlag van Swede Swede 0–1 Vlag van Nigerië Nigerië Groep B (mans) 23 892
7 Augustus 2016 22:00 Vlag van Japan Japan 2–2 Vlag van Colombia Colombia Groep B (mans) 26 603
9 Augustus 2016 19:00 Vlag van Colombia Colombia 2–2 Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State Groep G (vroue) 30 557
9 Augustus 2016 22:00 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 0–0 Vlag van Brasilië Brasilië Groep E (vroue) 38 415

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Governo do Estado do Amazonas" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 November 2019. Besoek op 31 Augustus 2016.
  2. (en) http://www.worldofstadiums.com/south-america/brazil/arena-da-amazonia-vivaldo-lima/ Geargiveer 18 September 2016 op Wayback Machine
  3. "Com ritmo acelerado, obras da Arena da Amazônia chegam a 76%" (in Portugees). O Globo. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2019. Besoek op 18 Junie 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]