Arleen Sorkin

Arleen Sorkin
Geboorte 14 Oktober 1955
Sterfte 24 Augustus 2023
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Aktiewe jare 1983–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Arleen Sorkin ( 14 Oktober 1955-24 Augustus2023[1]) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Days of Our Lives (1965).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1997: Picture Perfect
  • 2010: Bhutto

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1965: Days of Our Lives
  • 1987: Duet
  • 1997: The New Batman Adventures
  • 1997: Fired Up
  • 2000: Gotham Girls

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  1. https://www.hollywoodreporter.com/tv/tv-news/arleen-sorkin-dead-days-of-our-lives-harley-quinn-voice-1235575529/