Arp 116 | ||||
’n Hubble-foto van die twee interaktiewe sterrestelsels M60 en NGC 4647. (Foto: Nasa/ESA) | ||||
Soort stelsel | Interaktiewe sterrestelsels | |||
Sterrebeeld | Maagd | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 43m 36.1s[1][2][3] | |||
Deklinasie | +11° 34′ 02″ | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 60 miljoen | |||
Lugkoördinate | ||||
12h 43m 36.1s, +11° 34′ 02″ | ||||
|
Arp 116 is twee interaktiewe sterrestelsels sowat 60 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd. Dit bestaan uit die elliptiese sterrestelsel Messier 60 en die spiraalsterrestelsel NGC 4647.
Die wisselwerking tussen die twee stelsels het onlangs eers begin, met die eerste tekens wat in 2012 waargeneem is.[1] Met ’n skeiding van 2',5, oorvleuel die optiese skywe van die stelsels.[4]