Artur Rodziński | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Gebore | 2 Januarie 1892 |
Sterf | 27 November 1958 (op 66) Boston, Massachusetts, VSA |
Beroep(e) | Dirigent |
Artur Rodziński (* 2 Januarie 1892[1] – † 27 November 1958) was 'n Poolse dirigent van opera- en simfoniese musiek. Hy was veral bekend as musiekdirekteur van die filharmoniese orkeste van Cleveland en New York gedurende die 1930's en 1940's.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit Rodziński die Engelse Wikipedia vertaal. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit Rodziński die Nederlandse Wikipedia vertaal. |