Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Arvie Lowe jr. | |
Geboorte | 3 Februarie 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1992–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Arvie Lowe jr. (gebore 3 Februarie 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Newsies (1992) en in die televisiereekse Smart Guy (1997), Lizzie McGuire (2001), en Jessie (2011).