As, België

As
Munisipaliteit
Sint Aldegondiskerk
Sint Aldegondiskerk
Vlag van As
Vlag
Wapen van As
Wapen
Ligging van As in die provinsie Limburg
Ligging van As in die provinsie Limburg
Koördinate: 51°00′00″N 5°35′00″O / 51.00000°N 5.58333°O / 51.00000; 5.58333
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Vlaandere
Provinsie Limburg
Regering
 • BurgemeesterMiel Craeghs (VOLUIT!)
Oppervlak
 • Totaal22,07 km2 (8,52 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal7 856
 • Digtheid356/km2 (920/vk. myl)
Poskode
3665, 3668
Skakelkodes089
Webwerfwww.as.be

As is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 22 km² en sowat 8 000 inwoners (2011).

Die eerse steenkool van Limburg is in 1901 hier gevind.

Plekke

[wysig | wysig bron]

Plekke in die munisipale gebied van As:
As-Centrum, Cité Cockerill, Dennengaerde, Niel-bij-As, Statiewijk, Ter Heide, Witte dorp en Zevenhuizen.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]