Ashley Boettcher | |
Geboortenaam | Ashley Boettcher |
---|---|
Geboorte | 3 September 2000 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ashley Boettcher (gebore 3 September 2000) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Aliens in the Attic (2009) en in die televisiereekse Shake It Up (2010), Gortimer Gibbon's Life on Normal Street (2014), en Lost in Oz (2015).