Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ashlynn Yennie | |
Geboorte | 15 Mei 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ashlynn Yennie (gebore 15 Mei 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Ghost and The Whale (2017) en in die televisiereekse NCIS (2003) en Undateable (2014).