Asiatiese olifant | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. maximus
|
Binomiale naam | |
Elephas maximus Linnaeus, 1758
| |
Subspesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
Elephas asiaticus Blumenbach, 1797 |
Die Indiese of Asiatiese olifant (Elephas maximus) is één van die drie nog lewende spesies olifante. Die spesie kom in Asië voor. Hulle is kleiner as die Afrika-olifante en kan ook makliker getem word. Mense het hulle oor die eeue as werksdiere ingespan. Dit is die nasionale dier van Indië.
Daar is 5 subspesies van die olifant bekend: