Astroloba rubriflora | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. rugosifolia
|
Binomiale naam | |
Astroloba rubriflora | |
Sinonieme | |
|
Astroloba rubriflora is 'n plant wat endemies is aan die Wes-Kaap en kom by Robertson, Bonnievale en McGregor voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 800 km2 en daar is agt subpopulasies. Die plant het 15% van sy habitat afgestaan aan die aanlê van druiwe wingerde en vrugte boorde die afgelope 50 jaar. Die bedreigings hou aan.