Astrometrie is 'n tak van astronomie wat presiese metings van die posisies en bewegings van sterre en ander hemelliggame behels. Dit verskaf die kinematika en fisiese oorsprong van die Sonnestelsel en hierdie sterrestelsel, die Melkweg.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Astrometrie. |