Scomber colias soos in Liguria in Italië afgeneem.
Die Atlantiese makriel (Scomber colias), is 'n vis wat voorkom in die Atlantiese Oseaan vanaf Brasilië tot by Kanada en ook in die Middellandse See. In Engels staan die vis bekend as die Atlantic chub mackerel.