Audrey Meadows

Audrey Meadows
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Audrey Cotter
Geboorte (1922-02-08)8 Februarie 1922
Sterfte 3 Februarie 1996 (op 73)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1950–1995
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Audrey Meadows (8 Februarie 1922 – 3 Februarie 1996) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent That Touch of Mink (1962) en in die televisiereekse The Jackie Gleason Show (1952), The Honeymooners (1955), en Alfred Hitchcock Presents (1955).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1962: That Touch of Mink
  • 1963: Take Her, She's Mine
  • 1967: Rosie!

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1951: The Amazing Mr. Malone
  • 1951: The Bob & Ray Show
  • 1951: The Name's the Same
  • 1952: The Jackie Gleason Show
  • 1953: Person to Person
  • 1953: I'll Buy That
  • 1954: What's Going On?
  • 1954: What's in a Word
  • 1955: The Honeymooners
  • 1955: Alfred Hitchcock Presents
  • 1965: Clown Alley
  • 1967: Everybody's Talking
  • 1990: Uncle Buck

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1959: At the Movies
  • 1959: The Sid Caesar-Art Carney Hour
  • 1976: The Honeymooners
  • 1977: The Honeymooners
  • 1978: The Honeymooners
  • 1978: The Honeymooners
  • 1985: The Honeymooners Reunion
  • 1985: The Honeymooners Anniversary Celebration
  • 1986: Gleason: In His Own Words
  • 1988: The Best of Gleason 2
  • 1988: The Best of Gleason
  • 1989: The Best of Gleason 3
  • 1990: Red Pepper
  • 1990: The Honeymooners Anniversary Special
  • 2000: Inside TV Land: The Honeymooners

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]