Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Audrie J. Neenan | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Audrie J. Neenan (gebore 28 Oktober 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sudden Impact (1983), The Departed (2006), en Ghost Town (2008), en in die televisiereeks Not Necessarily the News (1982).