Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Austin Swift | |
Geboortenaam | Austin Kingsley Swift |
---|---|
Geboorte | 11 Maart 1992 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2016–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Austin Swift (gebore 11 Maart 1992) is 'n Amerikaanse akteur en ook die jonger broer van die country-pop-sangeres en liedjiesrywer, Taylor Swift. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I.T. (2016), Live by Night (2016), en We Summon the Darkness.