Australië by die Paralimpiese Spele | |||||||
![]() | |||||||
Land | Australië | ||||||
IOK-landkode | AUS | ||||||
NPK | Australiese Paralimpiese Komitee | ||||||
Paralimpiese Somerspele 2012 in Londen | |||||||
| |||||||
Australië by die Somerspele | |||||||
1960 · 1964 · 1968 · 1972 · 1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1996 · 2000 · 2004 · 2008 · 2012 | |||||||
Australië by die Winterspele | |||||||
1976 · 1980 · 1984 · 1988 · 1992 · 1994 · 1998 · 2002 · 2006 · 2010 | |||||||
|
Australië het aan die Paralimpiese Somerspele 2012 in Londen in die Verenigde Koninkryk deelgeneem. Australië het 131 atlete gestuur wat aan dertien sportsoorte deelgeneem het. Die rolstoelrugby-speler Greg Smith was die Australiese vlagdraer tydens die openingseremonie.