Aveyron (12) | |
---|---|
Gewes | Oksitanië |
Prefektuur | Rodez |
Onderprefekture | Millau Villefranche-de-Rouergue |
Bevolking | 279 595 inw. (2019) |
Bevolkingsdigtheid | 32 inw./vk km |
Oppervlakte | 8 735 vk km |
Arrondissemente | 3 |
Kantonne | 46 |
Munisipaliteite | 304 |
President van die Conseil général |
Arnaud Viala (UDI) |
Aveyron (uitgespreek [avɛʁɔ̃]) is 'n Franse département van die gewes Oksitanië. Sy prefektuur (hoofstad) is Rodez.
Hierdie artikel omtrent die geografie van Frankryk is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |