Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| |||||||
Gestig | September 1992 | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Laaste vlug | September 2002 | ||||||
Hoofspille | Skopje Lughawe | ||||||
Fokusstede | Ohrid Lughawe | ||||||
Hoofkantoor | Skopje, Republiek van Masedonië | ||||||
Webwerf | http://www.unet.com.mk/mbc/avioimpex.htm |
Avioimpex was 'n lugredery van die Republiek van Macedonië, gebaseer in Skopje. Dit het beide geskeduleerde en handvesdienste bedryf, van en na Skopje en Ohrid.
[1][2] Avioimpex is gestig as Interimpex-Avioimpex in September 1992. Die lugredery het sy naam verander na Avioimpex op 2 November 1999, en bedrywighede is opgeskort in September 2002 na die Macedoniese CAA sy bedryfstelsel lisensie herroep as gevolg van finansiële probleme.
Die vloot het die volgende ingesluit:
Op 20 November 1993 Avioimpex Vlug 110, het 'n Yak-42 naby Ohrid Lughawe neergestort. Die vliegtuig was op 'n vlug van Genève, Switserland na Skopje, Macedonië, maar dit is na die lughawe verskuif in Ohrid weens swak weerstoestande.[4]
Tydens die finale aantog het die vliegtuig die Trojan Heuwels, wat naby die lughawe lê getref. Al agt lede van die lugspan en 116 pasassiers het in die ongeluk omgekom. Een passasier, Rade Jevremovich, het die ongeluk oorleef, maar het op 2 Desember aan sy beserings beswyk.