Avogadriet | |
---|---|
Avogadriet van Vesuvius, Italië. | |
Nickel-Strunz (10) | 3.CA.10 |
Ruimtegroep | Pnma |
Strukturbericht-kode | H0₅ |
Eenheidsel | a=8.66 Å, b=5.48 Å; c=7.03 Å. |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Avogadriet[1][2][3] ((K, Cs)BF4) is 'n kalium-sesiumtetrafluoroboraat in die haliedklas minerale. Avogadriet kristalliseer in die ortorombiese kristalstelsel (ruimtegroep Pnma) met selparameters a 8.66 Å, b 5.48 Å en c Å 7.03.
Die mineraal is in 1926 deur die Italiaanse mineraloog Ferruccio Zambonini ontdek. Hy het verskeie monsters van die vulkaniese fumarole naby Vesuvius en van die Lipari-eilande ontleed. As gevolg daarvan kan dit slegs as 'n sublimasieproduk rondom 'n vulkaniese fumarole gevind word.[1] Hy noem dit na die Italiaanse wetenskaplike Amedeo Avogadro (1776–1856).[4]
Hierdie mineraal het die geordende KClO4-tipe (HO₅) struktuur.[5]
{{cite journal}}
: Cite journal requires |journal=
(hulp)