Rotstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. ringens
|
Binomiale naam | |
Babiana ringens (L.) Ker Gawl., (1804)
| |
Sinonieme | |
|
Die rotstert (Babiana ringens) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom vanaf die Bokkeveldberge-eskarp tot by die Kaapse Skiereiland voor waar dit deel van die fynbos is.
Die plant het twee subspesies: