Ligging | Bakoe, Azerbeidjan |
---|---|
Tydsone | GMT+4 |
Koördinate | 40°22′21″N 49°51′12″E / 40.37250°N 49.85333°O |
Kapasiteit | 18,500[1][2] |
FIA Gradering | 1 |
Argitek | Hermann Tilke |
Groot byeenkomste | FIA Formule Een Europese Grand Prix 2016 Azerbeidjanse Grand Prix (2017–) FIA Formule 2 |
Grand Prixbaan | |
Lengte | 6,003 km (3,73 mi) |
Draaie | 20 |
Rondterekord | 1:43.009 ( Charles Leclerc, Ferrari SF90, 2019, Formule Een) |
Die Baku City Circuit (Azerbeidjans: Bakı Şəhər Halqası) is 'n straatrenbaan in Bakoe, die hoofstad van Azerbeidjan. Die baan is rondom die stadsplein gebou. In 2016 het die baan die Europese Grand Prix aangebied.
Die baan is deur Hermann Tilke ontwerp, wie ook die meerderheid Formule 1-bane ontwerp het. Dit is ses kilometer lank, het twintig draaie en word antikloksgewys gejaag.
Jaar | Renjaer | Span | Verslag | |
---|---|---|---|---|
Uitslag van Azerbeidjanse Grand Prix | ||||
2022 | Max Verstappen | Red Bull Racing-RBPT | Verslag | |
2021 | Sergio Pérez | Red Bull Racing-Honda | Verslag | |
2020 | nie plaasgevind nie, weens koronaviruspandemie | |||
2019 | Valtteri Bottas | Mercedes | Verslag | |
2018 | Lewis Hamilton | Mercedes | Verslag | |
2017 | Daniel Ricciardo | Red Bull-TAG Heuer | Verslag | |
Uitslag van 1 Europese Grand Prix in Bakoe | ||||
2016 | Nico Rosberg | Mercedes | Verslag |
40°22′21″N 49°51′12″O / 40.37250°N 49.85333°O{{#coordinates:}}: cannot have more than one primary tag per page