Ballymoney

Ballymoney


Baile Monaidh (Iers-Gaelies)
Dorp
Die raadsaal van Ballymoney
Die raadsaal van Ballymoney
Ballymoney is in Noord-Ierland
Ballymoney
Ballymoney
Koördinate: 55°04′16″N 6°30′29″W / 55.07111°N 6.50806°W / 55.07111; -6.50806
LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land (VK)Noord-Ierland
CountyAntrim
DistrikCauseway Coast and Glens
Bevolking
 • Totaal10 402
TydsoneUTC+00:00 (MGT)
 • SomertydUTC+01:00 (BST)
Poskode
BT53
Skakelkodes028
WebwerfCauseway Coast & Glens

Ballymoney (afgelei van die Ierse Baile Monaidh "Woonplek in die moerasland", → baile "tuiste, woonplek", → móin "moeras(land), turf") is 'n nedersetting en civil parish in die Noord-Ierse graafskap Antrim, sowat 'n uur se motorrit noordwes van Belfast.

Besienswaardighede

[wysig | wysig bron]

Die Dark Hedges, 'n laning ou beukebome tussen die dorpe Armoy en Stranocum, is 'n bekende toneel (die "Koningspad" of King's Road) uit die gewilde televisiereeks Game of Thrones.

Bekende boorlinge

[wysig | wysig bron]
  • Robert Hannah, Nieu-Seelandse sakeman en skoenhandelaar (1845–1930)
  • James Young, komediant en akteur (1918–1974)
  • Joey Dunlop OBE, motorfietsrenjaer (1952−2000)
  • Robert Dunlop, motorfietsrenjaer (1960–2008)