Bambadjan Bamba (gebore 30 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Suicide Squad (2016) en Black Panther (2018), en in die televisiereekse The Sopranos (1999) en The Good Place (2016).
- 2013: Ode in Blood
- 2014: Bound: Africans versus African Americans
- 2016: Suicide Squad
- 2018: Black Panther
- 2018: Everything But a Man
- Father & Son
- 1999: The Sopranos
- 2013: Love Struck
- 2016: The Good Place
- 2017: Consequences
- 2018: Carpe Diem
- 2006: Wyclef Jean in America