Bandiet-blennie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | O. banditus
|
Binomiale naam | |
Omobranchus banditus J.L.B. Smith, 1959
|
Die bandiet-blennie (Omobranchus banditus) is 'n vis wat in die westelike Indiese Oseaan voorkom vanaf sentrale-Mosambiek tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Bandit blenny.
Die vissie word tot 6 cm lank. Die blennie het kenmerkende donker bruin en ligte bruin breë vertikale strepe oor die lyf en sy kop. Daar is 'n donker kol bo die kieu-opening. Die hele lyf is bedek met klein wit kolletjies.