Baotou | |
---|---|
Stad | |
Die hert-monument in Baotou. | |
Koördinate: 40°39′00″N 109°50′00″O / 40.65000°N 109.83333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Outonome gebied | Binne-Mongolië |
Oppervlak | |
• Stad | 27 768 km2 (10 721 vk. myl) |
• Stedelik | 271 km2 (105 vk. myl) |
• Metro | 2 969 km2 (1 146 vk. myl) |
Hoogte | 1 065 m (3 494 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 2 650 364 |
• Digtheid | 95/km2 (250/vk. myl) |
• Stedelik | 1 720 099 |
• Stedelike digtheid | 6 300/km2 (16 000/vk. myl) |
• Metro | 1 977 785 |
• Metrodigtheid | 670/km2 (1 700/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 014000 |
Skakelkodes | 472 |
Webwerf | baotou.gov.cn |
Baotou (Mongools: , Chinees: 包头) is 'n stad in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolië met 'n bevolking van 2 650 364 in 2010. Die stad is geleë in die noorde van China aan die Geelrivier, noordwes van Beijing en Tianjin.
Baotou grens in die noorde aan Mongolië en naby die stad kan ruïnes van die Groot Muur van China besigtig word. Die Mongoolse naam beteken "plek met herten" en 'n ander Chinese naam is Lùchéng (鹿城 "Deerstad").