Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Barbara Ferris | |
Geboorte | 27 Julie 1942 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1958–1990 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Barbara Ferris (gebore 27 Julie 1942) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Having a Wild Weekend (1965), Interlude (1968), en A Nice Girl Like Me (1969), en in die televisiereeks All in Good Faith (1985).