Barnard is 'n algemene Afrikaanse van. Bekende persone met dié van sluit die volgende in:
- Andrew Barnard (1762-1807), Koloniale sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop
- Anna Magdalena Barnard (ook bekend as Annette Mocke; 1914-1998), Afrikaanse skrywer
- Anne Barnard (1750-1825), Skotse digteres en brieweskryfster
- Bettie Cilliers-Barnard (1914-2010), Suid-Afrikaanse skilder en grafiese kunstenaar
- Christiaan Barnard (1922-2001), Suid-Afrikaanse hartchirurg
- Christian Johan Barnard (1939–2015), Suid-Afrikaanse skrywer
- Dianne Kohler Barnard, Suid-Afrikaanse politikus
- Erika Barnard, Suid-Afrikaanse skryfster
- Gilliland Barnard (regte naam Christoffel Johannes Gilliland; 1938-1962), Afrikaanse digter en dramaturg
- Jaco Barnard-Naudé, Suid-Afrikaanse skrywer
- Jan Barnard (1929-2012), Suid-Afrikaanse maratonatleet
- Johan Barnard (1923-2009), Suid-Afrikaanse geskiedkundige en skrywer
- Lukas Daniël Barnard (1949-), Suid-Afrikaanse intelligensiehoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI)
- Marius Barnard (1927-2014), Suid-Afrikaanse kardioloog en politikus
- Willem Barnard (1923-2012), Suid-Afrikaanse rugbyspeler