Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bartell LaRue | |
Geboortenaam | Jimmie Bartell Larue |
---|---|
Geboorte | 23 Januarie 1932 |
Sterfte | 5 Januarie 1990 (op 57) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Bartell LaRue (23 Januarie 1932 – 5 Januarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Satan War (1979) en in die televisiereekse The Wild Wild West (1965), Star Trek (1966), en Mission: Impossible (1966).