Bartholina | |
---|---|
Bartholina burmanniana | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Tribus: | Orchideae |
Subtribus: | Orchidinae |
Genus: | Bartholina R.Br. |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Bartholina (Spinnekop orgidee) is 'n blomplant en geofiet genus wat tot die familie Orchidaceae hoort en is na die Deense wetenskaplike Thomas Bartholin vernoem. Die genus is inheems aan die winterreënval gebied in Suid-Afrika en is deel van die fynbos.
Daar is twee spesies wat tot die genus behoort: