Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Bastiaan Zuiderent | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Volle naam | Bastiaan Zuiderent | |||||
Gebore | 3 Maart 1977 Utrecht, Nederland | |||||
Bynaam(e) | Bas | |||||
Lengte | 1,91 m | |||||
Kolfstyl | Regshandig | |||||
Boulstyl | Regshandige medium | |||||
Rol | Aanvangskolwer | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Nederland | |||||
EDI debuut | 17 Februarie 1996 v Nieu-Seeland | |||||
Laaste EDI | 11 Maart 2011 v Indië | |||||
EDI hempno. | 11 | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
2001–2003 | Sussex | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | EDI | 1ste rang | A-lys | T20 | ||
Wedstryde | 53 | 30 | 109 | 7 | ||
Lopies aangeteken | 1 080 | 1 301 | 2 656 | 135 | ||
Kolfgemiddeld | 25,71 | 29,56 | 29,18 | 19,28 | ||
100s/50s | 0/8 | 2/9 | 4/16 | 0/0 | ||
Hoogste telling | 77 | 149 | 119 | 42 | ||
Aflewerings geboul | – | – | 12 | – | ||
Paaltjies | – | – | 0 | – | ||
Boulgemiddeld | – | – | – | – | ||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | – | – | 0 | – | ||
10 paaltjies in 'n wedstryd | – | – | – | – | ||
Beste boulontleding | – | – | 0/15 | – | ||
Vangskote/Stonkings | 26/– | 22/– | 47/– | 3/– | ||
Bron: CricketArchive, 5 September 2009 |
Bastiaan Zuiderent (* 3 Maart 1977 in Utrecht, Nederland) is 'n Nederlandse krieketspeler. Hy is 'n regshandige kolwer en 'n regshandige medium-snelbouler.
Op 18 word Zuiderent vir die Nederlandse nasionale krieketspan gekies vir hul eerste wedstryd tydens die Krieketwêreldbekertoernooi van 1996. In sy tweede wedstryd behaal hy 54 lopies teen Engeland op Pesjawar.[1] Hy het Nederland voorts in die krieketwêreldbekertoernooie van 2003, 2007 en 2011 verteenwoordig.