Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Beaverton | |
Ligging van Beaverton in Oregon | |
Ligging van Oregon in die VSA | |
Land | Verenigde State van Amerika |
---|---|
Staat | Oregon |
Distrik | Washington |
Regering | |
- Burgemeester | Dennis Doyle |
Oppervlakte | |
- Totaal | 42,3 km² (16,3 myl²) |
Bevolking (2008) | |
- Totaal | 86 205 |
- Digtheid | 1 801,1/km² (4 664,8/myl²) |
Areakode(s) | 503 |
Webwerf: www.beavertonoregon.gov |
Beaverton is 'n die sesde grootste stad in die Amerikaanse staat van Oregon, in die Washington-distrik. Die stad is ook die tweede grootste stad in die distirk en is in die noord van Oregon, naby Portland.
In 2000 het die stad 'n bevolking van 76 129 gehad: 78,31% wit, 1,74% swart of Afro-Amerikaans, 0,67% Amerikaanse inboorlinge, 9,65% Asiaties, 0,36% Pasifiese eilanders, 5,53% van ander rasse en 3,74% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 11,12% van die bevolking uitgemaak.