Beenmurgontsteking Osteomiëlitis | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
![]() | ||
Beenmurgontsteking in die groottoon. | ||
ICD-10 | M86 | |
ICD-9 | 730 | |
DiseasesDB | 9367 | |
MedlinePlus | 000437 | |
eMedicine | ped/1677 | |
MeSH | D010019 | |
![]() |
In die mediese vakterminologie verwys beenmurgontsteking (ook osteomiëlitis) na 'n besonder pynlike en etterige ontsteking van 'n lang pypbeen. Die ontsteking gaan gepaard met hoë koors. Die ontsteking kom veral voor by kinders tussen die ouderdom van 5 en 16 jaar.