Belgorod-oblast in Rusland | Wapen |
Vlag | |
Land | Rusland |
Oblast | Belgorod-oblast |
Koördinate | 50°36′N 36°36′E / 50.600°N 36.600°O |
Stigting | 1596 |
Stadstatus | 1779 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 153 vk km |
Hoogte bo seevlak | 130 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2014) | 379 135 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 3916/km2 |
Tydsone | UTC +3 |
- Somertyd | UTC +4 |
Burgemeester | Sergei Andrejewitsj Bozjenof |
Amptelike Webwerf | www.beladm.ru |
Belgorod (Russies: Бе́лгород) is 'n stad in die weste van Rusland en die grootste stad en hoofstad van die Belgorod-oblast. Belgorod het in 2014 'n bevolking van 379 135 gehad en lê 40 km noord van die Oekraïne. Die stad se naam beteken wit stad in Russies.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Belgorod. |