Bengbu

Bengbu

蚌埠
Stad
Bengbu se Uitstallingsentrum by nag
Bengbu se Uitstallingsentrum by nag
Byname: 
Pêrelstad
Bengbu is in China
Bengbu
Bengbu
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 32°55′00″N 117°23′00″O / 32.91667°N 117.38333°O / 32.91667; 117.38333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
ProvinsieAnhui
Regering
 • Kommunistiese Party van China se SekretariskomiteeZhou Chunyu (周春雨)
 • BurgemeesterChen Qitao (陈启涛)
Oppervlak
 • Stad5 945 km2 (2 295 vk. myl)
 • Stedelik
602 km2 (232 vk. myl)
Bevolking
 • Stad3 164 467
 • Digtheid530/km2 (1 400/vk. myl)
 • Stedelik
802 575
 • Stedelike digtheid1 300/km2 (3 500/vk. myl)
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Skakelkodes552
Webwerfbengbu.gov.cn

Bengbu (Chinees: 蚌埠) is 'n stad in die Chinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 3 164 467 in 2010. Die stad is in die ooste van China aan die Huai-rivier, noord van Nanjing geleë. Bengbu staan bekend as "Pêrelstad" (珠城).