Benjamin King | |
Geboorte | 8 November 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1991–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Benjamin King (gebore 8 November 1971) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse NCIS (2003), Weeds (2005), Grey's Anatomy (2005), en Liv and Maddie (2013).