Bennett-Lapid-kabinet

Kabinet van Israel
Bennett-Lapid-kabinet
Periode: 2021 – 2022
Strekking: regs-sentraal-links
Premier: Yair Lapid (Yesh Atid)
Beoogde premier: Naftali Bennett (Yamina)
Presidente: Reuven Rivlin (HaLikud) (2021),
Isaac Herzog (HaAvoda) (2021-)
Deelnemende partye:
* Yesh Atid
* Kahol Lavan
* HaAvoda
* Yisrael Beiteinu
* Yamina
* Tikva Hadasha
* Meretz
* Ra'am
Setels: 60 (61) in die 24e Knesset
Vorige: Netanyahu-Gantz-kabinet
Volgende: Netanyahu VI-kabinet
President Reuven Rivlin met Yair Lapid (links) en Naftali Bennett (regs)

Die Bennett-Lapid-kabinet, Hebreeus: ממשלת ישראל השלושים ושש - Mem'shelet Yisra'el HaShloshim VeShesh, was die 36ste regering van Israel gewees.[1] Hierdie kabinet het van 13 Junie 2021 tot 29 Desember 2022 regeer.[2] Die Eerste minister was Naftali Bennett van die Yamina-alliansie gewees. Volgens 'n ooreenkoms binne die koalisie sou Yair Lapid van die Yesh Atid-party op 27 Augustus 2023 by Bennett oorneem en die premier word,[3] maar Lapid was Bennett reeds op 1 Julie 2022 opgevolg omdat die kabinet op 30 Junie geval was en sedertdien demissionêr was.[4]

In die kabinet het agt partye saamgewerk (waaronder 'n Arabiese party), wat verskillende oortuigings huldig maar hul kragte saamgesnoer het, sodat Benjamin Netanyahu van die HaLikud-party as premier uitgekikker was. Die Bennett-Lapid-kabinet het tot 6 April 2022 oor 61 setels beskik in die 24ste Knesset.[5] Sedertdien het die kabinet slegs uit 60 setels bestaan.[6]

Deelnemende partye

[wysig | wysig bron]
Party (alliansie) Posisie Setels
Yesh Atid midde 17
Hosen L'Yisrael / Israel Veerkragtig
(Kahol Lavan / Blou en Wit)
midde-nasionalisties 8
HaAvoda / Arbeidsparty links 7
Yisrael Beiteinu regs-nasionalisties,
sekulêr
7
HaYamin HeHadash / Nuwe Regs
(Yamina)
regs-nasionalisties,
(religieus)
6 [7]
Tikva Hadasha / Nuwe Hoop liberaal,
nasionalisties
6
Meretz links,
sekulêr
6
Ra'am / Verenigde Arabiese Lys Arabies,
Islamities
4
Totaal 61

Ministers en adjunkministers

[wysig | wysig bron]

Die Bennett-Lapid-kabinet het bestaan uit 27 ministers (waarvan 8 vroue) en 5 adjunkministers.

Die ministers was ingesweer op 13 Junie en die adjunkministers op 28 Junie 2021.

Pos (Adjunk)-minister Party Opmerkinge
Eerste minister Yair Lapid Yesh Atid
Beoogde eerste minister Naftali Bennett Yamina
Vise eerste minister Gideon Sa'ar Tikva Hadasha
Vise eerste minister Benny Gantz Kahol Lavan
Premier se kantoor, verbinding met die Knesset Zeev Elkin Tikva Hadasha
Arbeid, sosiale sake en dienste Meir Cohen Yesh Atid
Binnelandse sake Ayelet Shaked Yamina
Bou en behuising Zeev Elkin Tikva Hadasha
Buitelandse sake Yair Lapid Yesh Atid
Diasporasake Nachman Shai HaAvoda
Ekonomie en nywerheid Orna Barbivay Yesh Atid
Finansies Avigdor Lieberman Yisrael Beiteinu
Finansies-ministerie Hamad Amar Yisrael Beiteinu
Gemeenskapsake Naftali Bennett Yamina
Gesondheid Nitzan Horowitz Meretz
Immigrasie en opname Penina Tamanu Kahol Lavan
Inligtings Elazar Stern Yesh Atid
Jerusalem se sake en erfenis Ze'ev Elkin Tikva Hadasha
Justisie Gideon Sa'ar Tikva Hadasha
Kommunikasie Yoaz Hendel Tikva Hadasha
Kultuur en sport Yehiel Tropper Kahol Lavan
Landbou en landelike ontwikkeling Oded Forer Yisrael Beiteinu
Nasionale digitale sake Naftali Bennett Yamina
Nasionale Infrastruktuur, Energie en Water Karine Elharrar Yesh Atid
Omgewingsbeskerming Tamar Zandberg Meretz
Onderwys Yifat Shasha-Biton Tikva Hadasha
Ontwikkeling van die uithoeke, Negev en Galilea Oded Forer Yisrael Beiteinu
Openbare veiligheid Omer Barlev HaAvoda
Regionale saamwerking Esawi Frej Meretz
Religieuse dienste Matan Kahana Yamina
Sosiale gelykheid en pensioene Meirav Cohen Yesh Atid
Toerisme Yoel Razvozov Yesh Atid
Verdediging Benny Gantz Kahol Lavan
Vervoer en verkeersveiligheid Merav Michaeli HaAvoda
Wetenskap en tegnologie Orit Farkash-Hacohen Kahol Lavan
Premier se kantoor, adjunk Abir Kara Yamina
Premier se kantoor, Arabiese sake, adjunk Mansour Abbas Ra'am
Buitelandse sake, adjunk Idan Roll Yesh Atid
Openbare veiligheid, adjunk Yoav Segalovitz Yesh Atid
Verdediging, adjunk Alon Schuster Kahol Lavan

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]